Fooie Struktuur
2022 Finansiële Jaar Eindig 31 Desember
| Geboorte Kennisgewing Boek (Stamboek kan gekontak word oor die boek. Genootskap verkies dat telers registreer aan lyn by LOGIX) | |
| Intree Fooi | R 200 |
| Ledegeld (Pro-Rata vir nuwe lede) | R 3250 |
| Botswana Ledegeld | R 500 |
| Bemarking | R 400 |
| Terug Datering Fooi Lidmaatskap Maksimum 5 jaar (per dier) | R 100 |
| Handleiding vir Stoettelers | R 120 |
| Geboorte Aanmeldings (per ooi gelam) | R 11.00 |
| Herinstelling | R 35 |
| Inspeksie Fooi ooreenkoms tussen teler en keurder vir reis- en verblyf – riglyn R3-50 / km heen-en-weer R3-50 per kilometer vir eerste 400km Meer as 400km sal die Genootskap die koste betaal (lopende kostes) Dag Fooi | R3.50 p/km R250 p/d |
| Grondwet | Gratis |
| Oordragte | Gratis |
| Uitgebreide Stamboom (Kan van LOGIX afgelaai word) | R 30 |
| Laat geboortes (na 90 dae) | R 21 |
| Honorarium: President (per maand) |
Per Kapitas
| Per Kapita (Ooie ouer as 24 maande nie gelam/Ooie dae sedert laaste lam > 365dae) | R 20 per ooi |
| Per Kapita (Lammers geen voorspeen/speen gewigte) | R 10 per gewig |
Raadslede
| Reiskoste van Raadsvergaderings: Raadslede | R 3.50 p/km |
| Dag Fooi Bywoning van Raadsvergadering | R 250 |
| Verblyfkoste van Raadsvergadering | R 500 |
| HONORARIUM: PRESIDENT/CHAIRMAN (per maand / per month) | R 500 |
Nampo
| Dag Fooi Raadslede en Werkers | R 150 |
| Reiskoste: Raadslede |
Veiling Katalogusse
Veilings Katalogus Gratis (Indien veiling onder beskerming van die Genootskap aangebied word):
• Eerste draft betaal die Genootskap/teler ‘n samestelling koste en data per dier koste.
• Tweede draft gratis, tensy daar ‘n dier bygvoeg is wat nie op die eerste draft was nie, betaal die Genootskap/teler per dier wat bygevoeg is. Dit geld ook vir alle drafts daarna.
• Finale katalogus betaal Genootskap/teler net ‘n samestelling koste.
Fooie by Veilings
1% kommissie betaalbaar aan Genootskap indien ‘n Algehele Uitverkoping of Nasionale Veiling onder die beskerming van die Genootskap aangebied word
½% kommissie betaalbaar aan Genootskap indien ‘n Produksie-,Groep- en Klub veiling plaasvind onder die beskerming van die Genootskap
Bankbesonderhede
ILE DE FRANCE GENOOTSKAP
Standard Bank
Account Number: 041184017
Branch Code: 055534
Bloemfontein
S.A. STAMBOEK
Standard Bank
Account Number: 041191358
Branch Code: 055534
Bloemfontein