051 410 0900   june@studbook.co.za  

Oor Ile de France Skaaptelersgenootskap van Suid Afrika


Missie van die Ile de France Genootskap

Dit is die missie van die Ile de France Genootskap om Ile de France Super Slaglamproduksie te bevorder – Kwaliteit vleis aan die verbruiker.


Ile de France Doelstelling

Die doel van die Ile de France Genootskap is om telers te ondersteun en aan te moedig in hul poging om die ras te verbeter.  Deur te konsentreer op die ekonomiese aspek van teling en gebruik te maak van produksie aantekeninge kan diere met hoë vrugbaarheid, meerling eienskappe en goeie gewigstoename geidentifiseer word, om sodoende meer uitstaande karkasse te produseer.

© Ile de France. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Ile de France.